Bejaardesorg

Tuisversorging vir Bejaardes

SKAKEL ONS GERUS   –   072 608 3685 of E-POS    info@jenscarejhb.co.za

Ons tuisversorgers sal u bystaan na ‘n operasie, met daaglikse liefdevolle hulp na ‘n beroerte of met tuisverpleging vir kanker en Alzheimer’s pasiente …

Ons is 24 uur aan diens. Skakel of e-pos ons gerus vir verdere inligting en vir ‘n kwotasie.

Ons bied ‘n keuse van Dagsorg – Nagsorg – Inwoonsorg.

   

Bejaardesorg

Ons bied ons professionele liefdevolle versorgingsdienste aan in al die woonbuurtes van Johannesburg, Roodepoort, Krugersdorp, Oos Rand, Johannesburg Suid, Johannesburg Noord en omgewing.

Jen’s Care Johannesburg verskaf versorgingsdienste om te voldoen aan die toenemende behoefte vir tuisversorging vir verswakte bejaardes, vir kanker lyers, en persone wat hulp benodig met daaglikse takies.

Families woon dalk nie naby aan hul bejaarde ouers nie. Ons puik versorgingsdienste, verskaf gemoedsrus aan geliefdes van bejaardes.

Ons versorgers se is almal gekwalifiseerd, het jarelange ervaring in tuisversorging, het ‘n passie vir die versorging van siekes en bejaardes. Ons keuringsproses is noukeurig en doelgerig.

KONTAK ONS GERUS BY info@jenscarejhb.co.za  of 072 608 3685

Elderly Care